Wat is die doel van GOD?
Skrifverwysing Hab.2:14
Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die HERE soos die waters die seebodem oordek.
Alles vloei vanuit GOD se doel uit,alles vloei vanuit GOD se droom uit..
GOD het die eenvoud van Sy doel aan ons kom openbaar..
Skrifverwysing Num.14:21
21Maar so waar as Ek leef en die hele aarde van die HERE se heerlikheid vol sal word
Waarvoor sal GOD sekerlik leef?
Om die aarde te vul met Sy heerlikheid
Heerlikheid = GOD se een siening,een opinie en een oordeel..
Elke mens is die slotsom van invloed in sy/haar lewe..
GOD het een doel voor oë,om die aarde te vul met Sy heerlikheid..
Ons hou ons baie keer besig met die dinge van die Here,en nie met die Here van die dinge nie..
GOD het ons hele fokus,dissipline,toewyding en aandag nodig,maar ons kies dit of nie!
Jy moet dit kies!
Dit is belangrik dat ons nie die samekoms van die heiliges afskeep nie..skrifverwysing(Heb.10:25)
GOD is teenwoordig onder Sy mense!
Dit is nodig om naby mekaar te wees,dit is nodig om saam met mekaar in die teenwoordigheid van GOD te wees!
Skape is slegs veilig by hulle wat die hek reg kan definieer en xreg kan plaas vir mense..
Die stem van GOD is die komoditeit wat die kosbaarste is vir n gelowige..
Inligting lei tot n keuse..
Wat fout gegaan het in die Tuin was ongehoorsaamheid aan n instruksie..
GOD se opinie in ons is al wat tel..
HOns is soos GOD,maar ons is nie GOD nie!
Ons bly altyd afhanklik van GOD!
Skrifgedeelte John 18
33 Then Pilate entered the
Praetorium again, called Jesus, and said to Him, “Are You the King of the Jews?”
Is dit nie mooi met wat Neels ons ook kom bedien het nie,dat ons is ook konings en priesters,want Jesus Christus is ook n koning aangestel deur GOD..net soos wat ons ook konings en priesters gemaak is deur GOD..skrifverwysing ( 1 Tim.6:15)
34Jesus answered him, “Are you speaking for yourself about this, or did others tell you this concerning Me?”
35 Pilate answered, “Am I a Jew? Your own nation and the chief priests have delivered You to me. What have You done?”
Jesus answered, “My kingdom is not of this world. If My kingdom were of this world, My servants would fight, so that I should not be delivered to the Jews; but now My kingdom is not from here.”
Die tyd van die koninkryk van GOD het gekom in Jesus se tyd..hoe? Deur die evangelie wat moes gepreek word..maar die koninkryk van GOD kon slegs jurisduksie vind in n tempel,nl Jesus Seun van Mens wat genoem sou word Christus,die Seun van die lewende GOD!
Ons is nou baie ledemate van n liggaam,maar in Jesus se tyd was hy man alleen..
37Pilate therefore said to Him, “Are You a king then?”
38Jesus answered, “You say rightly that I am a king. For this cause I was born, and for this cause I have come into the world, that I should bear witness to the truth. Everyone who is of the truth hears My voice.
Jesus sê ".. vir hierdie doel was hy gebore..en vir hierdie doel het hy gekom,sodat daar kan wees konings van n koninkryk en priesters van n Priesterorde..
Dit is een ding om n stem te hoor,dit is n ander ding om die akurate stem van GOD te hoor
GOD se stem hou ons by die waarheid..skrifgedeelte( Joh.8:32)
Die waarheid stel ons instaat om in vryheid te kan leef..
G1657)True liberty- living as we should and not as we please..
Dit was GOD wat deur Jesus Christus hierdie evangelie kom preek het..
Skrifgedeelte Acts 10:34
34Then Peter opened his mouth and said: “In truth I perceive that God shows no partiality. 35 But in every nation whoever fears Him and works righteousness is accepted by Him
GOD werk nie partydig met mense nie..
35 But in every nation whoever fears Him and works righteousness is accepted by Him. 36 The word which God sent to the children of Israel, preaching peace through Jesus Christ—He is Lord of all
Wie het die Woord gestuur? GOD!
Wie is Lord of all? GOD!
37that word you know, which was proclaimed throughout all Judea, and began from Galilee after the baptism which John preached

Wie het deur Jesus Christus gepraat? GOD het!
Jesus was n instrument wat GOD kon gebruik het!
Elkeen wat van die waarheid is sal GOD se stem hoor..en dit is die krag van GOD!
Om GOD se stem te hoor het jy die onderskeid tussen Jesus en Christus nodig..
Baie mense vat jou net tot by die deur/hek,maar hulle wys jou nooit die doel daarvan nie..
Jy kan jou geloof nie in iets sit wat nie die akurate Woord van GOD is nie..dit gaan nie dra nie!
Dit waarin jy jou geloof sit manifesteer!
As jy jou geloof in die Woord van GOD sit,wat gebeur?
GOD se doel word bereik,GOD se droom word behaal,GOD se werk seëvier in die aarde..daarom;GOD het n welbehae in geloof!
Skrifverwysing..(Heb.11:6)
As geloof nie die werk van GOD werk nie,hoe kan dit plesier bring?
Daar was ook geloof by die Toring van Babel;maar nie in dit wat GOD wou hê nie!
Daarom gee GOD vir ons in hierdie dag Sy stem,Sy instruksie,om ons reg te lei,sodat ons in eenheid kan wees,om Sy werk te werk!
Waarheid is n krag..dit hou ons altyd by die stem van GOD,by die instruksie van GOD..
Sodat ons ons geloof daarin kan sit..
Daar is geen groter eer vir ons as gelowiges as om deelagtig te kan wees aan GOD se werk nie..
Skrifgedeelte Luk.10:38
38Now it happened as they went that He entered a certain village; and a certain woman named Martha welcomed Him into her house. 39 And she had a sister called Mary, who also sat at Jesus’ feet and heard His word.
Wie se Woord het sy gehoor deur Jesus?
GOD se Woord..
40 But Martha was distracted with much serving, and she approached Him and said, “Lord, do You not care that my sister has left me to serve alone? Therefore tell her to help me.”41 And Jesus answered and said to her, “Martha, Martha, you are worried and troubled about many things. 42 But one thing is needed, and Mary has chosen that good part, which will not be taken away from her.”
One thing is needed,not many things..
Al wat sal onwankelbaar bly in jou lewe in n wankelbare aarde is GOD se Woord..
Die beste gedeelte is GOD se Woord wat nie weggevat sal word nie..
Waarin wil GOD hê moet hierdie Woord Sy doel bereik? - In Sy werk..
As ons die stem van GOD kan hoor dan kan ons wees n "vessel of honour for every good work."
Wat is die teenoorgestelde van Waarheid? - dit is n leuen..
Die stem van GOD lei ons in die volle waarheid..
Skrifgedeelte Joh.16
5 “But now I go away to Him who sent Me, and none of you asks Me, ‘Where are You going?’
Waarnatoe was Jesus oppad? - oppad na GOD sy Vader toe..
6 But because I have said these things to you, sorrow has filled your heart. 7 Nevertheless I tell you the truth. It is to your advantage that I go away; for if I do not go away, the Helper will not come to you; but if I depart, I will send Him to you.
8And when He has come, He will convict the world of sin, and of righteousness, and of judgment:
Die Gees van GOD kan vir jou wys waar jy die merk mis, wat is GOD se oordeel en wat is jou toestand..
Daarom moes Jesus sy liggaam prysgee sodat die Gees wat hom gelei het ook nou ons kan lei..
Daarom hulle wat gelei word deur die Gees van GOD word genoem die Seuns van GOD!
Skrifverwysing ( Rom.8:14)
Dit is n krag om die Gees van GOD woonagtig in ons te hê!
If the Word is not mixed with faith it is of no power!
GOD sê jy is heilig! GOD sê jy is Gees!
Daarom kan jy nie laster teen die Heilige Gees nie..dit is om jou eie identiteit teen te staan..
Twee pole van n battery en dit moet saamwerk:
Een pool = Die instruksie van GOD..die kosbaarste kommoditeit wat n mens kan geniet..
Ander pool = Saam met dit.. n hart nodig wat vol vasberadenheid,vol moed en vol geloofsversekerheid sy geloof kan sit in die Woord van GOD..
Daarom se die skrif "..do not lose your godly confidence.." skrifverwysing ( Heb.10:35)
Jy moet jou hart kan bring,vol moed en vol vasberadenheid!
Jy bring dit! GOD het daardie gedeelte nodig!
Sodat dit kan wees;soos dit is in die hemele,en netso in die aarde!
Die battery het altwee kante nodig sodat die liggie kan aangaan..

9 of sin, because they do not believe in Me; 10 of righteousness, because I go to My Father and you see Me no more; 11 of judgment, because the ruler of this world is judged.
12 “I still have many things to say to you, but you cannot bear them now. 13 However, when He, the Spirit of truth, has come, He will guide you into all truth; for He will not speak on His own authority, but whatever He hears He will speak; and He will tell you things to come.14
He will glorify Me, for He will take of what is Mine and declare it to you.
Die Gees van GOD is besig met n boodskap; om Jesus Christus sy plek te gee in die kerk as Hoëpriester van n Melgisedek Priesterorde..asook n offer wat n prys moes betaal het..
Skrifgedeelte Joh.4
Wat was n Samaritaan geken as? - n baster
Hulle was uitgestoot deur die uitverkore volk van GOD en hanteer as basters..en as heidene..
27 And at this point His disciples came, and they marveled that He talked with a woman; yet no one said, “What do You seek?” or, “Why are You talking with her?”
28 The woman then left her waterpot, went her way into the city, and said to the men, 29 “Come, see a Man who told me all things that I ever did. Could this be the Christ?” 30 Then they went out of the city and came to Him.
31 In the meantime His disciples urged Him, saying, “Rabbi, eat.”

32 But He said to them, “I have food to eat of which you do not know.”
33 Therefore the disciples said to one another, “Has anyone brought Him anything to eat?”
34 Jesus said to them, “My food is to do the will of Him who sent Me, and to finish His work. 35
Daar was vir Jesus Christus geen groter voorreg as om die instruksies te ontvang vanaf Sy GOD en Vader nie!
35 Do you not say, ‘There are still four months and then comes the harvest’? Behold, I say to you, lift up your eyes and look at the fields, for they are already white for harvest!
Daar het iets in die vrou gebeur terwyl die dissipels besig was "..to be mindful of the things of man and not of GOD..!
"Jesus was mindful of the things of GOD and not of man!"
Skrifgedeelte John 4:21
21 Jesus said to her, “Woman, believe Me, the hour is coming when you will neither on this mountain, nor in Jerusalem, worship the Father. 22 You worship what you do not know; we know what we worship, for salvation is of the Jews.
Uit die Jode moes saligheid kom..maar hulle wat dit moes ontvang het,het hom verwerp wie dit moes bring!
23 But the hour is coming, and now is, when the true worshipers will worship the Father in spirit and truth; for the Father is seeking such to worship Him.
Spirit( g4151) pneuma- mental disposition
1. the rational spirit, the power by which the human being feels, thinks, decides,of the soul
So die Gees van GOD wil wat beïnvloed?
The way you feel,think and the way that you decide..
Jy moet die HERE jou GOD aanbid in Gees,in hoe jy dink,hoe jy voel,hoe jy optree en hoe jy besluite neem.. in Gees en in Waarheid..
Truth(g225) -(c) the truth as taught in the Christian religion, respecting God and the execution of his purposes through Christ, and respecting the duties of man,
Jy sal nie GOD se doel kan bereik sonder Christus nie,sonder die openbaring nie..
Jy kan slegs die werk van GOD doen as jy die akurate Woord hoor,en GOD se waarheid het..
As jy nie die openbaring van Christus het nie,sal jy nie die werk van GOD kan werk nie..
Skrifgedeelte
Heb.10:19
19 Therefore, brethren, having boldness to enter the Holiest by the blood of Jesus, 20 by a new and living way which He consecrated for us, through the veil, that is, His flesh, 21 and having a High Priest over the house of God, 22 let us draw near with a true heart in full assurance of faith, having our hearts sprinkled from an evil conscience and our bodies washed with pure water. 23 Let us hold fast the confession of our hope without wavering, for He who promised is faithful.
24 And let us consider one another in order to stir up love and good works, 25 not forsaking the assembling of ourselves together, as is the manner of some, but exhorting one another, and so much the more as you see the Day approaching.
Jy sal nie volle geloofsversekerheid kan hê as jy nie voorhangsel uit die weg uit ruim nie..
Ons moet uitkom by dit wat substance het..
Die stem van GOD kan slegs tot ons kom as ons die onderskeid kan tref tussen Jesus en Jesus Christus..
Wanneer ons ons geloof in GOD se instruksie sit,kan GOD dan n werk in ons werk..
Ons is baiekeer so bekommerd oor brood wat ons moet eet;dan mis ons die Woord van GOD!
Wat kan GOD deur ons doen as ons ag gee aan die Woord van GOD?
Hou op "worry" oor brood,kry jouself by die Woord!
GOD is besig met baie gemeentes reg oor die land,die vraag is wat bring ons as gemeente vir Hom? Wat is dit wat ons moet bring vir Hom?
Jy moet kan glo dan daar is niks meer kosbaars as om die stem van GOD te hoor nie..
Daar waar jou skat is daar sal jou hart wees! Skrifverwysing (Matt.6:21)
Verantwoordelikheid beteken om die instruksies van GOD op op te tel..
Die liggaam van GOD moet saamwerk,dit gaan nie oor een mens nie! Elkeen moet sy gedeelte opneem!
Elkeen kan GOD se stem hoor ons moet dit net reg kan interpreteer..
Ons is gelyk in waarde,maar verskillend in funksie!
Dit is n liggaam van GOD wat in volle geloofsversekerheid die woord van GOD moet opneem sodat die werk van GOD kan gestalte vind in jou grondgebied!
Dit is n liggaam;dit is n ons..n onse Vader!
Dit is nooit ooit n "one man show" nie!
Ons moet verstaan wie ons is in Christus!
N ware gestuurde man van GOD rig ander mense van GOD op in hulle hoë en hemelse roeping,en stel hulle instaat om dit te gaan doen!
Die god van hierdie wêreld moet nie julle sinne verblind nie,die voorhangsel moet weggeneem word sodat jy kan sien hoe GOD jou sien,en kan doen wat GOD deur jou wil doen..
Om die verantwoordelikheid op te neem in goddelike heerskappy is moeilik,as jy dit self wil doen;maar dit is moontlik as jy dit saam met GOD gaan doen